+55
Selfsorg in Centurion

Colossal Centurion Casa

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.0
Veiligheid
4.5
Nico V
Kort verblyf
4.0
Mrt 2026

Dit was nie sleg nie, maar nie op standaard nie. Dit was 'n onaangename verrassing, met die aankoms. Ek is in 'n kamer gesit waar ek die bakamer met ander gaste moes deel. Die ander gaste was swart mense wat baie lawaaierig was. Hulle het wel vir die laaste drie dae vr my 'n buite woonstel gegee wat baie beter en aangenaam was. Of ek dit kan aanbeveel en of ek weer daar sal bly, weet ek nie so mooi nie. Dit het wel vir my gewerk vir die geleentheid, maar ek het beter verwag en het gedink dat dit nie aan deiw ebtuiste se standaarde voldoen nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johann M
Kort verblyf
2.6
Sep 2025

Veilig, maar ongemaklik. Die verblyf was okay, net ongelukkig is dit moeilik om in te klok na 14:00 die middag. Daar word ook nie sleutels verskaf om self in en uit die perseel te kom nie. Daar is nie 'n kettle vir koffie maak nie en selfs nie potte of panne om te kook nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Sipho Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

250 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04b282f8109c2a53555ba40f61f2ce65cf6f295523fe435d1eab9303d42aedf136dc307b9877ecfc2b6ed0c1f24407268a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 250 Selborne Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 12:00 -25.824204635589 28.195821497466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang