+15

Comfey Stay

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Morgenster Street, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Comfy Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Strand, Wes-Kaap en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot buitesitplek, 'n braai-area en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jenaylen S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was meer as wat ons kon verwag. Dit was 'n wonderlike naweek. Die eenheid was geskik vir my en my kêrel en die gasheer was baie vriendelik en alty...
Sien meer
Nov 2025
Tian C
Gesin met tieners
5.0
The best. Very good, neat and good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Chanelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. To be completely honest, it was nice and comfortable. It was just what we needed; it's clean and it's a nice place to relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Dieter V
Gesin met klein kinders
5.0
Naweek weg in Kaap met familie. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Sue Mari was baie vriendelik. Baie dankie.
Jun 2025
Jamie Lee A
Gesin met tieners
5.0
Dit is die beste plek vir 'n gesin wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sue-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 74 Morgenster Street, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Comfey Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Morgenster Street, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3477974de8c49a597bc9143b8f315f79f7d02643f04caaf34b485ed01513d260bf4a1b424a8d65d7c3c9bf24280d64eea28e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 74 Morgenster Street Die Bos 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.115283783706 18.850160489832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang