+11
Gastehuis in Pretoria SSB

Comfort Place

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Read Avenue, Pretoria, 0001, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Comfort Place, geleë in die hartjie van Pretoria, bied selfsorgverblyf, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Enkelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n gemaklike sitkamer met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daarbenewens word veilige parkering dwarsdeur die gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Sunnypark Winkelsentrum 1.8 km weg, terwyl die Uniegeboue Tuine 3.5 km van die eiendom af is.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Kombuisie

Ligging

  • 5 Read Avenue, Pretoria, 0001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

5 Read Avenue, Pretoria, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01f7168b32a6b75e5f47b48c740753552a89ba0402b779996390fd2b4eb68e875222ce75ea4eb503eeb6a597c12788a638dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 3) 5 Read Avenue Pretoria 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7554546 28.1956852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang