- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 347 Kukama Street, Mogwase Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Connesione, geleë in Mogwase Eenheid 1 in die Noordwes Provinsie, bied gemaklike akkommodasie aan gaste wat op soek is na 'n verwelkomende verblyf.
Die gastehuis beskik oor 5 goed ingerigte kamers, elk gemeubileer met koninggrootte beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kan hul vrye tyd geniet met die voorsiene TV, wat eksklusiewe DStv-kanale bied. Daarbenewens sluit elke kamer 'n gerieflike kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond vir ekstra gerief.
Benewens die gastekamers, bestaan Die Huis uit 3 slaapkamers en 'n gemeenskaplike kombuis. Die hoofslaapkamer is elegant gemeubileer met 'n gemaklike dubbelbed en bied eksklusiewe DStv-kanale op die TV. Dit beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die oorblywende kamers is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gedeelde TV en DStv-kanale in die sitkamer. 'n Gedeelde kombuis, kompleet met 'n oond en stoofplaat, yskas, mikrogolfoond en wasmasjien, is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Om die veiligheid en gerief van gaste te verseker, bied Connesione veilige parkeergeriewe. Boonop is die eiendom toegerus met sonpanele om enige ongerief wat deur beurtkrag veroorsaak word, te verlig.
Die uitstekende ligging bied nabyheid aan Sun City en die Manyane-hek, wat dien as 'n toegangspunt tot die Pilanesburg Nasionale Park. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Kwa-Maritane Game Lodge, Bakubung Game Lodge, Pilanesburg en Bakgatla-hek. Moruleng Mall, die naaste winkelsentrum, voorsien in gaste se kleinhandelbehoeftes, terwyl die dorpe Northam en Rustenburg ook maklik bereikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ken Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 347 Kukama Street, Mogwase Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Connesione het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
347 Kukama Street, Mogwase Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang