Constantia Klein
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Constantia-weg 74, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van Groot Constantia, Buitenverwagting en Klein Constantia se wynplase aan die voorheuwels van die berge.
Die Franse landelike-styl eenheid is onlangs opgeknap met pragtige antieke meubels. Akkommodasie word in 2 aparte eenhede aangebied: 'n Vierslaapkamer-villa en 'n solder met 1 slaapkamer. Die solder en villa het albei volledig toegeruste kombuisie, leefareas, LED-TV met satelliet-kanale, DVD-speler, WiFi, haardroërs en 'n kluis. 100% perkallinne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Kom geniet die vrede en privaatheid wat natuur bied in die klein stukkie hemel.
Gaste kan deur die groot, versorgde tuine wandel met pragtige rose, krismisrose en 'n stroompie wat daardeur vloei. Constantia Klein is ook die perfekte venue vir 'n intieme troue.
Stap na 1 van die 3 wynplase wat naby aan ons is, waar jy kan wynproe, koffie drink of aan 'n heerlike middag- of aandete smul.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Klein Constantia-weg 74, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Constantia Klein het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Constantia-weg 74, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom