- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Constantiaberg Close, Belle Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Constantiaberg Eco Villa is in 'n rustige doodloopstraat in die historiese Constantia-vallei geleë. Die villa bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers, lekker naby restaurante en die Constantia Emporium-winkelsentrum.
Die kamers is ruim en elke kamer het sy eie badkamer en binnehof. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met Netflix en Showmax in elke kamer.
Die woonstel op die eerste verdieping het 'n pragtige uitsig. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die ligging bied maklike toegang tot 'n aantal wynplase in die Constantia-vallei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Constantiaberg Close, Belle Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Constantiaberg Eco Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Constantiaberg Close, Belle Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang