Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantiaberg Eco Villa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantiaberg-keeromstraat 3, Belle Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Constantiaberg Eco Villa is in 'n rustige doodloopstraat in die historiese Constantia-vallei geleë. Die villa bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers, lekker naby restaurante en die Constantia Emporium-winkelsentrum.

Die kamers is ruim en elke kamer het sy eie badkamer en binnehof. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax in elke kamer.

Die woonstel op die eerste verdieping het 'n pragtige uitsig. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die ligging bied maklike toegang tot 'n aantal wynplase in die Constantia-vallei.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Constantiaberg Eco Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Ligging

  • Constantiaberg-keeromstraat 3, Belle Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantiaberg Eco Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantiaberg-keeromstraat 3, Belle Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2f16839059d84d736570437c85027670f5f77a4f9ddd974aaba4e32f197a44a049fd2dc075b7d7262a4cf013483aed3615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Constantiaberg Close Belle Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03077831674 18.442466923687
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem