Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1010B Marlin Street, Garsfontain, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Coral Suite is 'n privaat eenheid op 'n residensiële eiendom in Garsfontein, Pretoria-Oos. Die instansie bied oornagverblyf vir sakereisigers en paartjies.

Die selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n televisie en 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Geriewe op die perseel sluit 'n privaat swembad en 'n tuinarea in. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area onder 'n lapa. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Die eiendom is 2.2 km vanaf Woodhill Gholfklub en 2.8 km vanaf Moreleta Kloof Natuurreservaat geleë. Ander plaaslike besienswaardighede en winkelsentrums in Pretoria-Oos is binne 'n radius van 20 km geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
André V
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oornag. Ons het baie lekker gebly by hierdie oulike plekkie in 'n stil area. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie het al...
Sien meer
Des 2025
Ceniel B
5.0
Philippa was very friendly. The environment was all that I needed. Safe, secure. Very safe. Cosy. Peaceful. Lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Evette V
5.0
Lekker, ontspannend, rustig. Die atmosfeer was fantasties. Die diens was puik en die plek is pragtig.
Okt 2025
Nomfundo K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! We had a great stay, a very ambient place, very friendly host, we absolutely enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Sandra S
Saam met vriende
5.0
Skoon, ruimte, netjies, rustig. Ons het lekker gebly, ons kon die rugby kyk en lekker gebraai. Dit was skoon, netjies en veilig. Sal beslis dit aanbev...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Phillipa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 1010B Marlin Street, Garsfontain, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Coral Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1010B Marlin Street, Garsfontain, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce8bd867511ef1541862dd2ecb55dd5da8aa8af1bf6de8c369d569dca757443ffba3ecba30ae74209dd30cd78fa12b94771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1010B Marlin Street Garsfontain 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8108548 28.3124465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang