- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 140 Church Street, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coral Tree Cottages bied verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Hermanus en dis net 2 km van die middedorp af.
Gaste het 'n keuse tussen Coral Tree-kothuis 1 met slaapplek vir 4 of Coral Tree-kothuis 2 met slaapplek vir 2. Albei het 'n privaat ingang.
Coral Tree-kothuis 1 beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Coral Tree-kothuis 2 het 'n dubbelbed. Die kothuise het elk 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n kombuis in elke kothuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan en TV kyk.
Coral Tree Cottages is 600 m van die hawe af en bied 'n lieflike see-uitsig. Hermanus het verskeie doendinge, soos kajakvaart, staanroei, swem, visvang, perdry-toere, gholf en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook na verskeie wynlandgoedere gaan of die Fernkloof Natuurreservaat besoek waar hulle kan stap, voetslaan en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 140 Church Street, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Coral Tree Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
140 Church Street, Mariners Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang