- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Galway Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coral Wood bied selfsorg-gastesuites in Nahoon, Oos-Londen. Dié stad spog met lang witsandstrande wat ideaal is vir swemmers en diegene wat wil sonbaai, maar ook vir branderplankryers wat die Nahoon-rif, die tuiste van talle internasionale branderplankkompetisies, wil toets.
Elke gastesuite het sy eie ingang en 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie wat met 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is, asook 'n toonbank met stoeltjies vir 4 gaste. Elke suite het TV met Netflix en daar is gratis WiFi.
'n Kontinentale ontbyt word bedien.
Gaste deel die ruim sitarea en eetarea wat 'n selfsorg-koffiekroeg het, asook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sheree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 45 Galway Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Coral Wood het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Galway Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang