Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Joubertina

Cornelia's field cottage nr. 2

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R62, Twee Rivieren Farm Portion 200, Twee Riviere, 6265, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cornelia’s Field No. 2 is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se kleinhoewe in Twee Riviere, net buite Joubertina. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek om die omgewing te verken en te geniet. Die ander kothuis bied slaapplek vir 4 gaste, wat die eiendom ideaal maak vir groepe.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, sowel as 'n groot oopplan-sitkamer, eetkamer en kombuisarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n enkelbed, gemaklike rusbanke, 'n tafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n buite-eetarea, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaasaktiwiteite sluit in voëlkyk, stap, fietsry, vang-en-vrylaat-baarsvisvang en swem in die dam. Verskeie wildlewe, soos rooibosduikers, otters en meer, kan ook op die plaas gesien word. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is gerieflik geleë naby Twee Riviere en Joubertina.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R62, Twee Rivieren Farm Portion 200, Twee Riviere, 6265, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cornelia's field cottage nr. 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

R62, Twee Rivieren Farm Portion 200, Twee Riviere, 6265, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7fe2fe39bfafab63580684e8cba26e72fc53c303861e27b7f6eb9cec1aded9481bfbebd564c589ecf458101ed9255b748b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 R62 Twee Rivieren Farm Portion 200 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.847873674044 23.885714132571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang