Cornelia's Field Cottage Nr. 2
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R62, Twee Rivieren Farm Portion 200, Twee Riviere, 6265, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cornelia se Veldhuisie Nr. 2 is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se kleinhoewe in Twee Riviere, net buite Joubertina. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie kothuis, wat nie van die elektrisiteit voorsien word nie, kan tot 3 gaste akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n enkelbed, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buite-eetarea, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Aktiwiteite op die plaas sluit in voëlkyk, stap, fietsry, vang-en-vrylaat-baarsvisvang, en swem in die dam. Verskeie wilde diere soos rooiduikers, otters en meer kan ook op die plaas gesien word. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby Twee Riviere en Joubertina.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R62, Twee Rivieren Farm Portion 200, Twee Riviere, 6265, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R62, Twee Rivieren Farm Portion 200, Twee Riviere, 6265, Oos-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang