4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Remington Lane, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Costa Smeralda 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks, Margate. Dit is naby die visvangpier en hoofswemstrand geleë en daarom 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview. Gaste moet hul eie DStv-standaarddekodeerder, -kaart en -afstandbeheer saambring indien hulle DStv wil kyk.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, braai-area, speletjieskamer, kinderspeelarea en veilige parkeerplek op die perseel insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Remington Lane, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Costa Smeralda 16 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Remington Lane, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang