Cosy apartment at TheHarri
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Apartment at The Harri bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV met toegang tot YouTube en Netflix in die slaapkamer, asook gratis WiFi.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond op ooghoogte, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai en buite-eetarea. 'n Verfrissende swembad wag ook op u en bied 'n verkwikkende blaaskans van die hitte.
Veilige ondergrondse parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang