Cosy Cabin
7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Kolgans Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Cabin is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuisie in Meerenbosch in die Middlevlei Natuurreservaat, ongeveer 2 km buite Fisherhaven. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek waar hulle kan ontspan.
Hierdie huisie bied slaapplek vir tot 5 volwassenes, 1 kind en 1 baba en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die eerste badkamer is ingerig met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank vir 1 kind, 'n bababedjie, 'n slim-TV en 'n eetkamertafel.
Gaste kan 'n patio met 'n buite-eetarea en braaigeriewe geniet. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en toegang tot die strandmeer en strand waar gaste aktiwiteite soos visvang, SUP, kajakvaart, vlieërbranderry en aandskimmerplankry kan geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby Fisherhaven.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 69 Kolgans Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Kolgans Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang