2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Carlisle Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Carlisle is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal in Gqeberha (Port Elizabeth) en naby die plaaslike polisiestasie, die provinsiale hospitaal, die lughawe, Grey High School en Erica Girls School geleë is. Dit gebruik sonkrag en bied rugsteunkrag in die geval van kragonderbrekings.
Die woonstel bied slaapplek aaan 2 gaste en is ideaal vir sakereisigers wat oornag. Die groot slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, genoeg kasspasie en 'n lessenaar vir diegene wat moet werk. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix, Prime Video en YouTube Premium is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat area met sitplek waar gaste 'n skemerkelkie of 'n koppie koffie kan geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n elektriese heining, alarm en geslotekringtelevisie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tiffany Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Carlisle Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Cosy Carlisle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Carlisle Road, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang