Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Carlisle

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die woonstel is beurtkragvriendelik en met sonkrag toegerus.

Die woonstel gebruik gryswater om die toilet te spoel. Water word vanaf storte, die bad, wasmasjien en wasbakke opgevang en in tenks gestoor. Dit word dan behandel en na die toilette gepomp.

Wasgoed, ontbyt, bevrore, voorbereide maaltye, 'n bababedjie en 'n opblaasmatras kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle-weg 2, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9803793f3bedc2b87c4a91de70332c8646daa58e5761a78d317d92c84d04fa23d4ca87b57ccaea339c8f50a9b786a369eecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2 Carlisle Road Mount Croix 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9558526 25.599032
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem