+28
Gastehuis in Maclear

Cosy Corner

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Murray Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cosy Corner is 'n lieflike gastehuis in Maclear en bied ruim en gerieflike verblyf met selfsorggeriewe óf verhit-en-eetgeriewe. Hierdie gastehuis is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat vakansie- of oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in 6 eenhede wat slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens óf slegs 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Vier van die eenhede het elkeen 'n tweeplaat-gasstoof. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv.

Gratis WiFi, veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf maak hoofsaaklik staat op sonkrag vir elektrisiteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leanne Y
Saam met lewensmaat
5.0
Great. All great, better than expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Eli M
5.0
No issues at all. Perfect, no issues at all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Simone C
Gesin met klein kinders
5.0
Great family stay over. We had a lovely stay at Cosy Corner, Andre was welcoming and friendly. The space was perfect for our overnight ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Karen G
Saam met vriende
5.0
Safe, clean accommodation and the perfect spot for people travelling with dogs. It was cosy and welcoming. Perfect spot for people trav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Andy S
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. A very comfortable and quiet stay. The kitchen was fully equipped for cooking, and the space felt welcoming and car...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Murray Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cosy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Murray Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96b9a1ea0bef8eef3960cbb6204d5375d2dd63b592db57d7ae9bdd8188859ec949e7768a7c925ea38134ae6056481016718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 12 Murray Street Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.0691531 28.3378902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang