4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 20 Kranszicht, Chiappini Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Cottage is 'n opgeknapte vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in 'n stil buurt in Onrus. Die huis het al die geriewe wat gaste nodig het.
Dié pragtige huis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe is beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n binnebraai-area en 'n sitarea met 'n TV en WiFi in.
Buite is daar 'n onderdakstoep met meubels, 'n swembad en 'n braai-area. 'n Enkelmotorhuis en 'n parkeerplek vir 'n tweede voertuig word voorsien.
Die huis is 10 minute vanaf die Whale Coast Mall en 15 minute vanaf Hermanus se middedorp geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stuart Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Kranszicht, Chiappini Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Cosy Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Kranszicht, Chiappini Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang