Cosy One Bedroom
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy One Bedroom is 'n gemaklike selfsorgwoonstel in die ONE46 ON M-gebou in Seepunt, Kaapstad. Die woonstel is ongeveer 100 m van die strand en promenade af, tussen die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel, en bied gaste maklike toegang tot kuswandelpaaie, kafees, restaurante en winkels.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Beddegoed word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank, 'n eetkamertafel en 'n TV, en lei na 'n balkon met skilderagtige uitsigte. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe binne die gebou, insluitend 'n swembad en gedeelde dakareas. Die gebou bied 24-uur-sekuriteit, beheerde toegang en 'n portierspan op die perseel. Die gebou is sentraal geleë, met die V&A Waterfront ongeveer 5 km weg en Kaapstad se middestad naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
146 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang