2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Greenwood Crescent, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0151, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cottage by the Woods is 'n bekoorlike gastesuite in Lynnwood Ridge, Pretoria. Dit bied 'n rustige wegbreek by 'n dennebos waar voëls en wind in die bome jou geselskap hou.
Hierdie suite bied slaapplek aan 2 volwassenes, met 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, gratis WiFi en versnaperings. Die buite-area het 'n sit/eetplek waar gaste kan ontspan. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die verblyf is net 5 minute vanaf die N1, asook die Witbank snelweg en bied maklike toegang tot eetplekke, winkelsentrum binne loopafstand, hospitale, klinieke, doktors, winkels, restaurante en verskeie ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eunice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Greenwood Crescent, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0151, Gauteng
- Gaste dink Cottage by the Woods het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Greenwood Crescent, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0151, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang