+14
Selfsorg in Vishoek

Cottage C24

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Rouline H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

Lekker naby die strand. Die huis was nie mooi skoongemaak voor ons koms nie, dalk heelwat vroeër, en het 'n ruk gestaan en stof en mif gekry (stortvloer ook baie vuil, moes met plakkies stort, mif kolle hier en daar op vinylvloere, yskas taai kolle op deur). Huis was netjies en mooi modern, net jammer oor die vuil hier en daar. Hoogtepunt was dat dit baie gerieflik lekker naby die strand was. Braai is nie privaat nie, maar was lekker op die gras.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 470
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 470
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c3924c2f337dd89bc2fa6ff3df20b5365df511922bae9e599fc3c6e24f1d107f6bda97bbbbc2b643a301a2519df547ed8f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 12 Peter Creese Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13475950017 18.435456933066

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang