Cottage C50
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage C50 is in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad en bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf Vishoekstrand. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en DStv.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die kompleks het gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders, en dit is naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang