6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage C66 is teen die duine in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad, geleë en bied selfsorgverblyf stapafstand vanaf Vishoekstrand. Dit is ideaal vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers ht elkeen 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die 2 badkamers het elk 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort. Linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks bied gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders. Dit is ook naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage C66 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang