Cottage C75
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage C75 is teen die duine in 'n veilige kompleks in Vishoek, Kaapstad en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap vanaf Vishoekstrand. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat 'n wegbreek soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na 'n leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders en dit is naby die hoofstraat met restaurante, winkels en kruidenierswinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Peter Creese Way, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang