Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Smithfield

Cottage On Roux

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Blanch V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie oulike plek. Baie vriendelike gasheer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cameron
Cottage On Roux
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te ontmoet!

Attie A
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Plek met 'n unieke karakter. Unieke karakter, gawe eienaar. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Plekkie pragtig binne. Moenie dat die buitekant jou afskrik nie! Die gasheer het ons vriendelik ontvang. Die plekkie lyk nie goed van buite nie. Don't judge a book by its cover! Die rustic interior pas in by die geskiedenis van die gebou. Heerlik ontspan en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cameron
Cottage On Roux
Ongelukkig is die ligging van die eiendom nie perfek nie, maar dis wat binne die eiendom is wat tel!

Pieter V
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jan 2025

Very friendly and kind host. Very friendly and kind host. Was nervous about location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cameron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Roux Street, Smithfield, Smithfield, 9966, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55b6246ef31e0cab711b462fcb94aa287b9341e39c2d5b8ccb0e60a8ef004bcd952b54f5980d983effefda08d89f9e627017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Roux Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.213974367703 26.532152352834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang