Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Smithfield

3.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Smithfield van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Smithfield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Smithfield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Smithfield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Smithfield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Smithfield Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Smithfield

Smithfield House is in Smithfield geleë, 130 km vanaf Bloemfontein op die N6, wat dit die ideale oornagplek op alle groot roetes maak. Die huis is op ’n stuk grond van 5 akker geleë en bied ’n egte plattelands...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Smithfield

The Purple House in Smithfield is een van die oudste, lekkerste gastehuise in die Vrystaat, en is boonop ingerig met lugversorging. Die bestuurder en eienaar, Johann Greeff (oom van sangeres Karen Zoid), is altyd be...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Smithfield

Hierdie ruim, moderne kothuis in Smithfield in die Vrystaat is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies en gesinne en bied slaapplek vir 6 gaste. Die verblyf is B&B- en selfsorgverblyf in een, met gehalte be...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Smithfield

Jasmine Cottages is in Smithfield, 'n dorpie in die Vrystaat, geleë. Verblyf word gebied in 'n kothuis, wat afsonderlik van die eienaar se huis is, en 'n kamer in die hoofhuis is. Dit het 'n aparte ingang om gaste ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Smithfield

Lazy Likkewaan bied billike, stil, selfsorgverblyf in die prentjiemooi Vrystaatse dorpie, Smithfield. Hierdie gerieflike verblyf is geskik vir reisigers wat op soek is na 'n afsaalplekkie na 'n lang dag op die pad. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Smithfield

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vrystaat

Letsatsi Game Lodge is in die Vrystaat, net 80 kilometer vanaf Gariepdam en 164 kilometer van Bloemfontein af. Dit is op die M6-roete geleë wat met die N1 by Bloemfontein skakel. Die lodge bied akkommodasie vir rei...

Vanaf
R2 670
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Vrystaat

Welgeval Farmstay is 'n lieflike, selfsorgplaashuis tussen Smithfield en Reddersburg in die Vrystaat. Dié plaashuis is volledig ingerig vir gerieflike verblyf. Die plaas is perfek vir 'n gesin op soek na 'n rustige...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rouxville, KwaZulu-Natal

Pandora is in Rouxville op die N6 tussen Smithfield en Aliwal-Noord geleë. Ons bied 'n ideale oornagplek tussen Gauteng of KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die huis kan slegs as 'n eenheid bespreek word, ongeag hoe...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rouxville, Vrystaat

Tinkerbell is in Rouxville op die N6 tussen Aliwal-Noord en Smithfield geleë waar die grense van die Vrystaat, die Oos-Kaap en Lesotho mekaar ontmoet. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers, maar besoekers kan ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rouxville, Vrystaat

House1929 bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie, Rouxville, wat op die N6-hoofweg geleë is. Ons is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Oos-Londen reis. Ons bied verskeie verblyfsopsie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Smithfield akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za