2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Roux Street, Smithfield, Smithfield, 9966, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Smithfield Cottage on Roux is 'n vrystaande, knus en rustieke vakansiehuisie in Smithfield. Dit bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige en gemaklike oornagverblyf.
Die oopplan-huisie is gemeubileer met 'n antieke gietyster-dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel vir 2 word ook voorsien. Let asseblief daarop dat daar geen TV is nie.
Buite het gaste toegang tot 'n patio met sitplek en braaigeriewe, wat die perfekte ruimte skep om te ontspan en kwaliteit tyd saam te geniet.
'n Vintage Collectables-winkel is ook op dieselfde perseel geleë.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cameron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Roux Street, Smithfield, Smithfield, 9966, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Roux Street, Smithfield, Smithfield, 9966, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang