4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Saxenburg Crescent, Die Bos, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage on Sax is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in 'n stil woonbuurt in Strand geleë en is perfek vir 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 rusbanke vir kinders in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en al die nodige geriewe vir selfsorgverblyf toegerus is. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die kothuis se ligging is net 4,3 km vanaf die hoofstrand van Strand en Somerset Mall met 'n verskeidenheid winkels en restaurante is net 5,4 km ver. Daar is ook 'n nabygeleë winkelkompleks wat stapafstand is en hoofpaaie is maklik bereikbaar, wat dit gerieflik maak om die omliggende area te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Saxenburg Crescent, Die Bos, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage on Sax het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Saxenburg Crescent, Die Bos, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang