+32
Gastehuis in Johannesburg

Cottonwood, Olivewood & The Loft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marc N
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Wirie is fantastic! She is so accommodating and welcoming. My room was spacious. Wirie is fantastic! She is so accommodating and welcoming. My room was spacious, clean and absolute bliss. The room was cleaned every day. The bed was very comfortable. The room also had a heater, which was great. Highly, highly recommend when staying in Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you, Marc. It was such a pleasure hosting you

Bianca G
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Beautiful, comfortable, clean and very accommodating. Wirie and her team were very accommodating. It is such a beautiful loft, comfortable and clean, and situated very well. Thank you for a lovely stay! See you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Bianca... ons het ook jou verblyf geniet.

Jurie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lekker stil en rustig. Lekker oornag was vroeg die oggend uit, maar was stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie... hoop julle het goeie nuus gehad by die Medici.

Herman B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Sou graag langer wou bly! Die Loft is 'n gerieflike en privaat verblyfplek met 'n groot houtdek in 'n boomryke tuin. Daar is alles wat nodig is vir 'n gemaklike kuier en 'n vriendelike gasvrou. Ook goed geleë met veilige parkering! Sou graag langer wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Herman... vir so ver ry kan julle gerus bietjie langer vertoef Wirie

Anne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Wonderful, cozy, homely. Wirie takes amazing care of her guests! I have rarely stayed in a more homely and lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you, Anne. Hoping you are safely back with your family in Germany.

Susanna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie vriendelik en behulpsaam. Kamers skoon, netjies en privaat. Aangename verblyf. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie... julle is altyd welkom

Kate S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

I had a very comfortable stay and will return. I had a very comfortable stay, with all that I needed provided. I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you, Kate. It was a pleasure having you as our guest.

Celeste M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Pleasant! I felt very welcomed and completely at home. The location was great and felt very safe. I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Celeste... jy is altyd baie welkom by ons. Groete, Wirie

Adrinette V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2026

Ons kon darem warm en gemaklik slaap. Loft is klein en die dak is ongemaklik laag. Het nie sleg gebly nie. Maar ek sal eerder 'n ander kamer kies. Mens kan nie regop staan langs die bed nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ashley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het verblyf baie geniet. Die plek is baie netjies, rustig, veilig en naby verskeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Ashley.... julle is baie maklike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Crescent Road, Parkwood, Johannesburg, 2122, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9c77aa5b4367d27055da5eecea08b46cd957965a709867e863617f846a869b60cbb56c0ed4482d73947c8cb6c1b71b4341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 4 Crescent Road Parkwood 2122 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.1550047 28.0276201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang