- Slaapplek vir 89 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Country Blue Luxury Guest House bied B&B-verblyf in Polokwane. Die gastehuis is ideaal geleë en net 2 km van die middedorp af en ongeveer 6,5 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.
Verblyf by die gastehuis word aangebied in verskeie gastekamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis het WiFi, 'n speelarea in die tuin vir kinders, 'n volledig-gelisensieërde kroeg, 'n swembad en konferensiegeriewe met spysenieringsopsies wat afgevaardigdes kan bespreek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 57 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Country Blue Luxury Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 89 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang