+79
Gastehuis in Lichtenburg

Country Route

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jessica S
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Gemaklik en gerieflik. Die kamer het 'n tafel wat dit gerieflik maak vir ons wat reis vir werk en 'n plekkie nodig het om te sit. Die kamer is netjies en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sabelo M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Comfortable, relaxing and close to shops/mall. Super clean with welcoming hosts. Exceptional stay at the guest house, my new home away from home! Hosts were very welcoming and quick to respond to any requests I had. The place is very centrally located close to shops and the mall. Super clean, quiet, safe and serene. So tranquil that I even managed to work remotely whilst enjoying my stay. Too lovely of a place, will definitely make it my regular when visiting the area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Country Route
Thank you very much, Sabelo, for the very kind review. We look forward to welcoming you back on your next visit. It was a pleasure having you as our guest.

Johann E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig. Vriendlike en vinnige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jun 2026

The location is poor, facilities are average, maintenance is required. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anri
Country Route
Good day Anthony, Thank you for your feedback. I am sorry you had a bad stay. I would really like to improve your experience and would like to get more feedback from you. What should I improve and what maintenance do you feel is required? I also requested your feedback on WhatsApp when you checked out but have not received a reply. Your feedback would really mean a lot. Kind regards, Anri

Adriaan G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie gemaklik en waarde vir geld. County Route was baie gemaklik, ons het lekker gebly. Kommunikasie was baie goed, en die plekkie was presies soos adverteer. Sal met graagte weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Country Route
Baie dankie. Dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul weer te sien. Vriendelike groete,

Natacha D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker gerus! Heerlik en warm geslaap op die heel koudste aand van die jaar. Sal definitief weer hier oornag wanneer ons in die omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Goratile M
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2025

Exceptional hospitality and comfort! Will definitely go back. We had a wonderful stay at this guest house! The room was cozy and clean, the staff were friendly and helpful, and the location was perfect. I felt right at home. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Country Route
Thank you Goratile for the review. We aim to deliver exceptional accommodation and service. We look forward to welcoming you back when you are in the area again.

Maryke B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Sal definitief weer daar oornag. Baie rustig, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie D
1 nag
4.8
Sep 2025

Baie gemaklik en waarde vir geld. Plekkie is 'n goeie waarde vir geld. Enigste probleem is dat dit teen die pad is, wat geraas van mense en taxis jou slaap gereeld onderbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Lekker. Baie lekker en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anri
Country Route
Baie dankie. Dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul weer te sien. Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

47A 12th Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e2233a7e1be93e9395c6bc15ce61e55930da354b73488b188dc4be5b3a6446df5a0a168e3dafbefa9861465c975bc628b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 47A 12th Avenue Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.170469772178 26.166898906231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang