+35
Gastehuis in Graaff-Reinet

Country Village

  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 88 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Country Village is net die plek vir jou om jou batterye te herlaai na 'n lang reis en net te ontspan. Dit is ideaal geleë om 'n gerieflike oornagplek te wees of 'n blyplek vir 'n kort vakansie na aan al die besienswaardighede, skole, koffiewinkels en restaurante in Graaff-Reinet.

Ons het 5 selfsorgkothuise. Daar is verskeie opsies beskikbaar van knus kothuise met slaapplek vir 2 mense tot kothuise met slaapplek vir 4 - 6 mense. Almal is en suite, word daagliks skoongemaak en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n TV.

Braaigeriewe is voorsien vir diegene wat daarvan hou om langs die vuur te ontspan onder die grootse naghemel van die Karoo. Ons personeel is altyd bereid om gaste by te staan sodat jou verblyf so gerieflik moontlik is. Ons sal ook inligting oor doendinge en besienswaardighede in die dorp voorsien.

Country Village is gerieflik in die middel van Graaff-Reinet geleë en dis binne maklike stapafstand van die winkels en museums af. En dis 2 minute se ry van die natuurreservaat af. By Country Village verwelkom ons nie net paartjies en gesinne nie, ons akkommodeer ook klein en groot toergroepe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin N
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en mooi. Dit was baie aangenaam vir 'n groep van ses met genoeg spasie en alles wat benodig was. Vriendelik verwelkom. Baie goeie waarde vir...
Sien meer
Des 2025
Kerry V
Gesin met tieners
5.0
Clean. It was lovely. They accommodated us with our cat and gave us early check-in. Exceptionally clean. Air con in the room was a winn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Andriette L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike speelplek vir kinders. Amazing speelplek en spasie vir die kinders. Hulle was baie akkomoderend en het vir ons gesorg vir 'n ekstra bed in ...
Sien meer
Jan 2025
Janine B
Gesin met tieners
4.4
Skoon netjiese oornag plek. Goeie oornag fasiliteit.
Des 2025
Karen E
Gesin met klein kinders
4.0
Gerieflik groot. Baie skoon. Ons het oorgeslaap oppad Kaap toe. Ons het die hele huis tot ons beskikking gehad. Dit was baie gerieflik en skoon. Die k...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 776

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 88 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Country Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

88 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwp6kWK0DdnmLXtYUwP9tMs7FD10xfHW3tXnBVUDDeCxMqmJPhH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 88 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251732 24.529823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang