2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 207 Market Street, Johannesburg North, Fourways, 2188, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Courtyard Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim ateljeewoonstel in Fourways in Gauteng.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, Nespresso-masjien, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.
Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met verskeie stroomdienste sodat gaste hul gunstelingprogramme kan kyk. Daar is 'n studeerhoekie waar gaste kan werk. WiFi word ook voorsien. Die Courtyard Studio het 'n rugsteun-sonkragstelsel wat ononderbroke kragtoevoer verseker.
Buite is daar 'n braai-area, sitplek en 'n uitsig oor die toegeboude tuin.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 207 Market Street, Johannesburg North, Fourways, 2188, Gauteng
- Gaste dink Courtyard Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
207 Market Street, Johannesburg North, Fourways, 2188, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang