+26
Selfsorg in Wieg van die Mensdom

Cozy Cabin Country Cottage

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Tanya H
1 nag
3.0
Jan 2026

Dit was tenminste naby aan die lugballonne, ons het vir n vlug gegaan. Die rioolreuk hang permanent in die lug. Spinnerakke en spinnekoppe oral op die stoepreelings. Die houttrappe na die deur is baie wankelrig en die hout is oud, kan vervang word. In die somer sal hulle n lugverkoeling moet instaleer, is vreeslik warm. Ons het n ekstra waaier saamgeneem (gelukkig). My dogter het MS en die hitte was te erg vir haar. Gelukkig was ons net een aand daar.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Andreas
Cozy Cabin Country Cottage
Hi Tanya, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer met ons te deel. Ons waardeer eerlike terugvoer, aangesien dit ons help om te verbeter en ook belangrike konteks vir toekomstige gaste te gee. Cozy Cittage is geleë in ’n natuurlike plaasomgewing, en daarom kan spinnerakke vinnig weer verskyn, selfs nadat dit skoongemaak is. Spinnekoppe vorm deel van die ekosisteem en keer gereeld terug om insekte te vang, veral gedurende die somer. Met betrekking tot die reuk waarna jy verwys het — dit is nie rioolverwant nie. Bure gebruik van tyd tot tyd natuurlike kompos op omliggende landerye, wat afhangende van windtoestande ’n aardse reuk in die lug kan veroorsaak. Ons eie stelsels is ten volle in orde en word goed onderhou. Die chalet is doelbewus ontwerp as ’n natuurtoevlug en beskik nie oor lugversorging nie. Aande koel gewoonlik merkbaar af, en gedurende die dag verken gaste dikwels die area, ontspan buite of gebruik die swemgeriewe om af te koel. Ons verstaan egter dat hittegevoeligheid uitdagend kan wees, en dit spyt ons dat dit jou dogter se gemak beïnvloed het. Dankie ook dat jy die houttrappe onder ons aandag gebring het — veiligheid is vir ons belangrik en ons sal dit ondersoek. Ons waardeer julle besoek en terugvoer, en wens julle alles van die beste toe.

Reiner H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had an amazing time. Simply sublime, super friendly host, everything was just right.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Portion 91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f86c71f8ba53b8e7086a743054ead7cf0da1c768acf2b643c39aedda7e0425cd7d7dc4d58266f06b07bd746227265e3c63a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 3 mense 2 5 1 4 Portion 91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816698285146 27.733631618374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang