3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 119 Devereaux Avenue, Berea, East London, 5212, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cozy Corner is 'n gemaklike eenheid in Oos-Londen, 'n kusstad aan die Indiese Oseaan. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of solo-ontdekkingsreisigers wat op soek is na sentraal geleë verblyf.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n slaapbank vir kinders insluit. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums en strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Aletta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 119 Devereaux Avenue, Berea, East London, 5212, Oos-Kaap
- Gaste dink Cozy Corner het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
119 Devereaux Avenue, Berea, East London, 5212, Oos-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang