Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (6)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Vincent Heights

4.5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Vincent Heights van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Vincent Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vincent Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vincent Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vincent Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vincent Heights Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent, Vincent Heights

Windsong is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent, naby die Vincent Park Winkelsentrum. Dit is net 10 minute se ry vanaf die pragtige Nahoon-strand en 25 minute se ry van Oos-Londen se lughawe...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent Heights

WarmKaros bied gemaklike, luukse selfsorgverblyf in die Oos-Kaap in een van Oos-Londen se invloedrykste buurte. Die instansie is sentraal geleë in Vincent Heights en ideaal vir besigheid of plesier. Elke ruim en ...

Vanaf
R748
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent Heights

Blue Sea Guest House is gerieflik en sentraal geleë in die rustige buurt, Vincent Heights, naby Vincent Park en Hemmingways-winkelsentrum in Oos-Londen. Dis net 5 km van die pragtige Nahoon-strand en Oos-strand af....

Vanaf
R748
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent Heights

Blue Sea Self-catering Rooms is in die rustige buurt, Vincent Heights in Oos-Londen naby Vincent Park en die Hemmingways-winkelsentrum geleë. Dit is 5 km van Nahoonstrand en Oostelike Strand af. Verblyf is beskik...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent, Vincent Heights

Absolute Cornwall is 'n gesofistikeerde B&B in Oos-Londen. Ons unieke ligging is gerieflik na aan restaurante, winkelsentrums en sportgeriewe. Die eienaars verwelkom jou graag by hul gesofistikeerde B&B in Oos-Londe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent Heights

Plumbago is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent en is naby die stad, sakesentrums, sportgeriewe en 'n aantal skole. Ons is 5 km vanaf die asemrowende Nahoon-strand en 15 km van die lughawe a...

Vanaf
R630
per nag, vir 1
Gastehuis in Vincent, Vincent Heights

Princes Lodge Guest House is in die kusstad Oos-Londen geleë en bied gerieflike akkommodasie naby die middestad. Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n enkelkamer. Elke dubbelkamer het 'n k...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
B&B in Vincent Heights

Larkspur Place is 'n knus B&B in die hartjie van die stil Vincent Heights-woonbuurt in Oos-Londen geleë. Dis lekker naby verskeie winkelsentrums, skole, Hemingways Kasino en plaaslike strande. Dié B&B het ruim, ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent, Vincent Heights

Jackie's B&B is 'n gastehuis in Vincent in Oos-Londen wat gaste sommer vinnig tuis sal laat voel. Dit is minder as 3 km van die strand af geleë en stapafstand van 'n geriefswinkel af. Die gastehuis bied maklike toe...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Vincent Heights

Devereux Lodge is sentraal geleë in die voorstede van Oos-Londen en bied 'n keuse van luukse verblyf met 'n Victoriaanse of Toskaanse styl. Gaste het ook hul eie ingang en parkeerplek op die perseel. Goeie, outyds...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vincent Heights akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za