Cozy Corner
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Kaptein Proctor Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Cozy Corner bied bed-en-ontbyt-verblyf in die lowerryke voorstad Brandwag, Bloemfontein. Die gastehuis bied rookvrye kamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte.
Alle kamers het lugversorging met warm en koue funksies, en is toegerus met 'n yskassie en ketel. Koffie, tee, melk en suiker word daagliks voorsien. Bykomende geriewe in die kamer sluit in DStv en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n braai-area met vooraf reëling, en ontbyt is beskikbaar op aanvraag tussen 07:00 en 09:00.
Veilige parkering word voorsien binne 'n omheinde erf met toesigkameras. Elke kamer het 'n privaat buite-ingang, en gaste word voorsien van 'n afstandbeheerde hektoegang by inklok.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 34 Kaptein Proctor Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Kaptein Proctor Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang