+12
Selfsorg in Hatfield

Cozy Hatfield Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 212 Grosvenor Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Cozy Hatfield Apartment is 'n ateljeewoonstel in die hartjie van Hatfield. Dit is gerieflik naby die ambassades, met maklike toegang tot die N1-hoofweg. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.

Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n waskamer op die perseel, asook veilige parkeerplek. Die eenheid is op die tweede verdieping en sluit 'n balkon in. Let asseblief dat daar geen hysbak is nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charl P
5.0
Nag lawaai van die pad en 'n tydklok wat op die uur lui is baie steurend. In terme van prys en ligging ja. Vir slaap nee - omgewing naggeraas baie ste...
Sien meer
Jul 2025
Thatohatsi N
Saam met lewensmaat
4.6
Perfect. Perfect perfect perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Ann M
Saam met lewensmaat
4.6
Still good value and close to the Urology hospital. Stayed there in 2019 and it was 1st rate. The room and kitchen furnishings need a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cindy H
4.4
Fantasties. Dit was baie, baie lekker en veilig, net my handdoeke was bietjie vuil.
Mrt 2025
Cindy H
4.2
Lekker en naby hospitaal en wagte baie behulpsaam, veral die dagskof een. Ek het lekker gebly. Die eerste een het nie bedlampie ligte gehad nie en die...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cassandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 212 Grosvenor Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Hatfield Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

212 Grosvenor Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA972d2939ab3e3d9ff78de7531e2f8c20bf1729689d135a38a020665652219bac592005c792b82a26f84b06eb2d8cfafcb7a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 212 Grosvenor Street Hatfield 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.743486 28.2373507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang