Cozy Lily Penthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beste vakansie ooit! Jonita het ons baie vriendelik ontvang en alles verduidelik, selfs 'n lekker koue bottel sjampanje in die yskas vir ons gereed gehad. Ons kon lekker rus aangesien die dakwoonstel en die omgewing stil en rustig was. Ons het baie lekker gebly. Die dakwoonstel is pragtig ruim, het alles wat jy nodig het (letterlik alles) en is netjies net soos op die fotos. Die ligging is uitstekend. Pragtige uitsig en die mooiste strand om 'n entjie te gaan draf of te stap en 'n koffie te geniet. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die tieners het baie van die dakwoonstel gehou omdat dit iets heeltemal anders as die normale eenheid of huise is wat mens gewoonlik bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Loved our stay! The penthouse is lovely. Enjoyed the amenities and the view! Jonita is wonderful too! My only recommendation is to leave instructions on how to use the stove and oven. And leave menus for places to eat at or order delivery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie netjies met mooi uitsig. Baie netjies en baie mooi uitsig. Het baie lekker gekuier, sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig en huislik. Groot verrassing hoe pragtig en ruim die woonstel is, wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig & gerieflik. Dit was fantasties! Die ligging en uitkyk was perfek. Alles was netjies uit een gesit. Sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker ruim en mooi uitsig. Plek is netjies en skoon. Welkoming was goed. Ruim plek en het mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Baie lekker. Alles was baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly. Iets waaroor niemand beheer gehad het nie, was daar oorkant die pad, beide Vrydag aand en Saterdag aand, partytjie gehou tot baie laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jonita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Arum Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33ea492beb100b82a89741d39bcf7a30512977146d736d0ee3f971de025f23291b34a83f73b952a9432ab580607106e3ec59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 37 Arum Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82222130408 18.483972776481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang