+52

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Zelda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Friendly great welcome service. Thank you for great service and a friendly welcome even if it was after 19:00. Definitely staying with you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gemaklik, gerieflik, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang deur Keenan. Netjiese, skoon verblyf met alles wat enige gas nodig het. Kafee oor die straat waar mens alles kry wat jy dalk mag nodig hê. Ek sal weer by hulle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Loved it. Wonderfully relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline C
1 nag
4.8
Nov 2025

Baie lekker gebly. Baie rustige area. Bestuurder baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike diens en kamer baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Vriendelik ontvang in skoon, netjiese verblyf. Badkamer wasbak was verstop. Dankie, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yulinn B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Die kuier was perfek, baie stil, net wat ons nodig gehad het. Die een aand se bly was baie nice en cosy. Ek sal weer enige tyd teruggaan, was baie stil. Was skoon en alles was op sy plek en die kleinste diens was perfek. Die eienaar van die plek was baie vriendelik en behulpsaam. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Warren F
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2025

Nice stay. Nice stay. Clean and neat. Sliding door doesn't lock from inside, could work on that for safety purposes. Otherwise, would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alfonsius B
1 nag Gesin met tieners
3.0
Nov 2025

Hout vloere. Ander langtermyn gaste het nie gevoel vir ander. Langtermyn gaste het geraas. Op foon en het vroegoggend musiek gemaak. Bestuurder het gebel, maar daar was ook nie gehoor gegee.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter en
Marlize

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

47 De La Bat Road, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ff1e5f97e7c57c1b55de80a9e79434dfe19ce709adfbe5721f05c73c2eb95d846477447dea8a4c2c7b337a528af48380de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 47 De La Bat Road Roux Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6321673 19.4544726

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang