+18
Selfsorg in Centurion

Cozy Wood Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Denise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Goeie area, mooi en net, veilig. Waarde vir geld, oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lieflike, skoon en gerieflik. Lieflik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henro V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Skoon, gemaklik, vol toegerus lieflike briesie deur die kamer venster. Baie lekker hier gebly saam met familie en eggenoot. Skoon en netjies, en ligging was perfek om vinnig op die snelweg te kon klim om by alles uit te kom in die omligging. Stoep was 'n heerlike area om met koffie te sit en kuier, en die swembad sou gebruik word indien ons meer tyd daar kon spandeer. Koffie, sout en peper was reeds in die kombuis wat groot verligting gebied het, siende dat ons hierdie noodsaaklikhede vergeet het. Sou langer nog met gemak hier kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesinda E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Alles is super skoon en die cabin het alles wat jy sou nodig kry! Migel is 'n uit. Beste! Sal beslis weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Armand A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2026

Baie gemaklike verblyf. Oulike verblyf en gerieflik toe gerus. Ja, ons het baie lekker gebly - ek was wel baie bekommerd oor die feit dat een van die buite skuifdeure nie kon sluit nie. Ek het dit aan die eienaar gerapporteer en hy het gesê dat dit reggemaak sou word, maar dit het ongelukkig nie tydens ons besoek van 5 dae gebeur nie. So het ons saans onveilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlik en skoon en netjies. Absoluut heerlik. Baie rustig. Baie skoon en netjies. Goed ingerig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker plek om te kuier en ontspan. Die huis is baie mooi toegerus en het alles wat jy nodig het vir kosmaak, braai en ander aktiwiteite. Die swembad het die kinders baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgaardt D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gesinsvriendelik. Great plek, goeie gashere. Plek is netjies en die eienaars het aan alles gedink om 'n mens se verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesome. Wonderlik. Plekkie was perfek. Skoon en netjies. Migel is baie behulpsaam en vriendelik. Kon ons 2 hondtjies saamvat, wat vir ons baie beteken. Ons sal enige tyd weer daar bly. Onderdakparkering so kar staan nie in die son.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Migel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek

201 Ronel Street, Doringkloof, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56531aef26591e1f7eef92b236814c0d7a83598260efc1f7c8f21667991cf8901310cc98dd0a82d3f30892cc046e1371370c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 201 Ronel Street Doringkloof 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.861053556127 28.203521165012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang