Craigivar The Wolf Unit
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Craigivar The Wolf Unit is 'n lieflike selfsorg-tuineenheid sentraal geleë in Rietvalleirand, Pretoria-Oos, ideaal vir 'n klein gesin.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kry veilige parkering op die perseel en is naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria-Sentraal geleë. Die N1- en R21-snelweë is binne maklike bereik en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, OR Tambo-lughawe, Lanseria-lughawe en Johannesburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 789 Hoewe Road, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang