+20
Selfsorg in Ramsgate

Crayfish Inn 6

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Henry G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing. We had a very good stay. Loved the views and the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Die kuier was baie aangenaam en rustig. Crayfish 6 is 'n baie mooi plek met baie mooi geriewe en naby aan 'n blouvlag swemstrand. Baie mooi uitsig as jy walvisse wil dophou en dit is in 'n baie veilige omgewing geleë. Die teendeel is as jy op die agterste stoep loop, is daar 'n baie aardige reuk van verrotte seekos. Ek het verstaan dat die restaurant agter verantwoordelik is vir die reuk. Ek sal ook aanbeveel dat meer mense belê in wapenkluise vir mense wat met wapens ry. Dit raak 'n beslommernis om jou wapen veilig te stoor as jy wil uitgaan. Daar moet ook verwys word dat daar 'n stel trappe is wat na no 6 toe lei. My vrou sukkel tans met die klim van trappe en dit was vir haar effens ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R620
20 % AF
R 620 R 496
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R620
20 % AF
R 620 R 496
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R620
20 % AF
R 620 R 496
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42786627b1598e71649777887cbf01f559cf5d52c13ee2325e68d8538cb55fb63ced5082c3d11d549534e80fe80f4d53d196?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R496 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2105 Clarence Street The Crayfish Inn 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8897593 30.3474023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang