+26
Selfsorg in Ramsgate

Crayfish Inn 8

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Crayfish Inn 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus, en bied lieflike see-uitsigte en die kompleks het 'n swembad.

Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV met Openview.

Hierdie woonstel lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Veilige onderdakparkeerplek op die grondverdieping is beskikbaar. Daar is ekstra parkeerplek agter 'n elektriese hek.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dean O
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Comfortable! Worth every cent! Such a great place! Peaceful, relaxing, safe! It was amazing! Highly recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Juan B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. Peacefully and worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Gerhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike plekkie vir twee. Aangename plekkie wat genoeg bied vir twee mense.
Jan 2025
Lana R
4.8
Waarde vir geld. Baie oulike eenheid. Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig was.
Feb 2026
Felicity F
5.0
Felt very safe and would like to stay there again. Most enjoyable. No problems. Would like to have undercover parking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 45

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crayfish Inn 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
20 % AF
R 620 R 496
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R620
20 % AF
R 620 R 496
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R620
20 % AF
R 620 R 496
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2105 Clarence Street, The Crayfish Inn, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc24d7b2201fb1d600b4e76ad66aff0513ef4794587f13e2c673938617c44cf47cc19f296686342588e50c71748d195b24afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R496 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2105 Clarence Street The Crayfish Inn 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8897593 30.3474023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang