Crayfish No. 1
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2105 Clarence Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Crayfish No. 1 is 'n selfsorgwoonstel sentraal geleë in Ramsgate Village, slegs 80 m vanaf Ramsgate Main Beach, wat Blouvlagstatus het. Die woonstel is stapafstand van die Walviskykdek, sowel as 'n verskeidenheid restaurante en kroeë, insluitend The Blue Lagoon Cocktail Deck en Waffle House.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Die leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n lessenaar, 'n spieëltafel en 'n 40-duim-TV met 'n OVHD-dekodeerder in.
Toegekende onderdakparkeerplek is beskikbaar op die grondvloer, met bykomende parkeerplek agter 'n elektriese hek. Die eiendom bied gedeeltelike see-uitsigte vanaf die balkon, 'n swembad en 'n gedeelde braai-area op die gras.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2105 Clarence Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2105 Clarence Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang