Crayfish No 7
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R620R496 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crayfish No 7 is sentraal geleë in Ramsgate Village, net 80 m stap vanaf die Ramsgate Main Beach, wat Blouvlagstatus het. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Gaste kan ook stap na die Walviskykdek en 'n verskeidenheid restaurante en kroeë, insluitend The Blue Lagoon Cocktail Deck en die bekende Waffle House.
Die oopplan-leefarea is ruim en beskik oor 'n koningingrootte-bed, gemaklike sitkamermeubels, 'n lessenaar en 'n spieëltafel. 'n Slim-TV word voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, klein mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied 'n uitsig oor die hoofstrand vanaf die balkon.
Toegekende onderdakparkeerplek word op die grondvloer voorsien, met bykomende parkering beskikbaar agter 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2105 Clarence Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2105 Clarence Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang