+18
Selfsorg in Hartbeeshoek

Crazy Zebra Game Farm

4 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lethabile Road, Blaauwbank Farm Portion 5, Hartbeeshoek, 0260, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Crazy Zebra Game Farm is 'n lieflike selfsorgkothuis geleë op die eienaar se wildplaas in Hartbeeshoek, ongeveer 21 km buite Brits. Dit is 'n ideale keuse vir vriende of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan terwyl hulle deur die natuur omring word.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim buitepatio met sitplek, 'n vuurput, braaigeriewe en 'n plonspoel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie wildplaas bied wildwandelings op 4 verskillende roetes, voëlkyk, fietsry en visvang. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Brits geniet word.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • Lethabile Road, Blaauwbank Farm Portion 5, Hartbeeshoek, 0260, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Lethabile Road, Blaauwbank Farm Portion 5, Hartbeeshoek, 0260, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7386f861b2cd88c0698fb85038fd089a4e50e042e944214eec8deb07e63ced891c6954e06a3c38af410dafaa60fd6d95860?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) Lethabile Road Blaauwbank Farm Portion 5 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.494058126894 27.807286315759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang