Cresslawn Guest House
68 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Peerboom Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cresslawn Guest House bied B&B-verblyf en is sowat 2 km vanaf die hoof-gastehuis, Timosha Guest House, in Kempton Park geleë. Die gastehuis is ideaal vir groepe wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe.
Verblyf in Cresslawn Guest House word aangebied in 17 eenhede wat elk uniek versier is. Die eenhede bied elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste en is toegerus met 2, 3, of 4 enkelbeddens, afhangend van die gas se voorkeur. Elke eenheid het 'n aparte badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Elkeen van die eenhede het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, draagbare verwarmer, en 'n TV vir ontspanning.
Vir sakereisigers bied die gastehuis ook 'n konferensielokaal wat gehuur kan word. Die lokaal het sitplek vir tot 50 afgevaardigdes. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel. Ons is sowat 6 km vanaf die lughawe, en na aan 'n wye verskeidenheid winkels, restaurante en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Tiny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Peerboom Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Peerboom Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Sien kaart- 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang