Cresslawn Guest House
2 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Die eenhede het elkeen 'n oopplan-leefarea en het 2, 3 of 4 enkelbeddens, afhangend van gaste se voorkeur. Elkeen het 'n aparte badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskas, 'n mikrogolfoond, draagbare verwarmer, en 'n TV vir ontspanning in elke eenheid.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 68 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Peerboom Straat, , Johannesburg, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom